duimnael|Merops apiaster Die Europese byvreter (Merops apiaster) is 'n algemene somerbesoeker.
Identifikasie Die byvreter word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. geel keel, blou bors en bruin bo-rug en geel-laer rug uitgeken. Die vlerke is groen, blou en bruin met 'n swart bek. Die Europese byvreter word ongeveer 26 tot 28 cm lank.
Habitat Bosveld, doringbome en fynbosgebied.
Verspreiding Dit kom in die meeste dele van Suidelike Afrika voor.
Geluid Die Europese byvreter uiter 'n "prrrup"-geluid.
Ander name Engels: European Bee-eater
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Byvreters Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin