Die roeskopbyvreter (Merops boehmi) is 'n swerwer noord van die Zambezirivier in Mosambiek. Die voël is nog net twee keer in Suider-Afrika opgeteken. In Engels staan die voël as die Böhm's Bee-eater bekend.
Identifikasie Die voël is 18 tot 22 cm groot en weeg 15 tot 20 gram.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Byvreters