Die streepwangwillie (Arizelocichla milanjensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in bergwoude en woudrande. Dit straan in Engels bekend as die Stripe-cheeked Greenbul. Die voël leef in die hoogland van Zimbabwe.

Voorkoms Die voël het 'n donker olyf groen lyf met 'n grys kop. Die oë is donker en 'n wit sekelmaan strepie oor die oog is kenmerkend. Die dowwe wit wangstrepe is net van naby sigbaar.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Tiptolle