Die Westland ("Het Westland" in Nederlands) is 'n gebied in die provinsie Zuid-Holland. Die gebied word begrens deur Den Haag, Rijswijk, Delft en Rotterdam en die Noordsee. Die Westland is baie bekend vir sy kweekhuistuinbou.

Kategorie:Zuid-Holland Kategorie:Streke van Nederland