Cognac kan verwys na: Cognac, 'n "sous-préfecture" van die departement Charente Konjak, 'n Franse brandewyn met wêreldwye reputasie die arrondissement Cognac die festival du film policier de Cognac Saint-Laurent-de-Cognac, 'n gemeenskap in Charente Saint-Sulpice-de-Cognac, 'n gemeenskap in Charente Cognac-la-Forêt, 'n gemeenskap in die departement Haute-Vienne