Klopjag is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat sedert 2002 opgang maak in Afrikaanse musiek. Hul debuutalbum, getiteld 13/02, het hulle 'n nominasie by die Geraas-musiektoekennings in 2003 besorg, terwyl hulle gereeld op aanvraag is by groot musiekfeeste soos Aardklop en die KKNK.

Die groep is baie goed ontvang deur resensente, en hul musiekvideo's is gereeld te sien op die Suid-Afrikaanse musiekkanaal op DSTV, MK.

Groepslede Die groep bestaan tans uit: Dawie de Jager Marie-Louise Pretorius Salmon de Jager John-Henry Opperman Werner "Die Man" Griesel Morné Bam

Gewese lede: Michelle Ohlhoff (groep einde 2006 verlaat) Miles Mulder

Diskografie 13/02 (2002) 13/02 is op 22 November 2002 vrygestel. Weer en Weer Stof Relatiwiteit Dalk 'n Boerseun Karloos in Arcadia 24 Uur Die Kind (Ingrid Jonker) Die Randburg Tannie Blues Toe Dit Ek en Jy Was Koeëldoppies en Half Kaal Vrouens

15de Laan (2004) 15de Laan is op 12 Mei 2004 vrygestel. Stiltes Toer Maak Gou Die Storie van Piet Vermaak - mp3 by mweb Exodus Wens Jy Wil Liedjie van die Besem Tannie N1 Roete (woorde en musiek: Lucas Maree) Vergeet Anton Pieter Gouws Atlantis

Album 3 (2005) Album 3 is op 18 Oktober 2005 vrygestel. Gee 300ste Maal Vervang Skree! Nie Langer Rol van die Dice Al Die Tekens Houtskool As Dit Reën Beloftes Val Te Veel Boks Deel Twee Liesl Balans Bel My

5 (2007) 5 is op 7 Mei 2007 vrygestel. Dalk 'n Boerseun 24 Uur Toe dit ek en jy was Karloos in Arcadia Stof Wens jy wil Liedjie vir die besemtannie Vervang Boks Skree! Deel 2 Houtskool Nie Langer

Musiek vir die agtergrond (2008) Dans 'n Groot idee vir 'n klein dorpie Die dinge wat jy doen Gebed vir 'n rebel Na die wêreld Musiek vir die agtergrond Vergeet en vergewe Al jou songs Troos Miskien All along the watchtower Alles kom terug Rondom my Musiek vir die agtergrond (alternatiewe weergawe)

My Storie DVD (2009 RAMKAT MUSIEK) Stof Liedjie vir die besemtannie Troos Houtskool All Along The Watchtower Rol Van Die Dice Vergeet En Vergewe Skree! Nie Langer

09 Live CD/DVD (2009 JUKEBOX REKORDS) Miskien Die Dinge Wat Jy Doen 'n Groot Idee Vir 'n Klein Dorpie Dans Rondom My Als Wat Jy Het Somer Halleluja Liesl Die Randburg Tannie Blues Alles Kom Terug Huistoe Musiek Vir Die Agtergrond Na Die Wêreld 24 Uur Gebed Vir 'n Rebel Dalk 'n Boerseun

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe Afrikaanse musiek

Eksterne skakels Amptelike webwerf Klopjag op Last.fm Klopjag se Myspace

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe