duimnael|400px|Lande volgens BBP (nominaal) in 2011 volgens die CIA World Factbook.
BBP verwys na die totale van finale goedere en dienste, wat binne die grense van 'n land geproduseer word in 'n spesifieke priode, gewoonlik 1 jaar.
Private verbruiks besteding + Investering (Belê in vaste bates) + Staatsbesteding + Uitvoere - Invoere = BBP
Verwysings
Kategorie:Ekonomie BBP (nominaal)