Oranje kan verwys na:
oranje, die kleur Oranjerivier, rivier in Suid-Afrika Oranje-Vrystaat, een van die ou boererepublieke Oranjerivierkolonie, 'n Britse kolonie wat geskep is met die anneksasie van die Oranje-Vrystaat in 1900, na die Boere-oorlog. Oranjerivier-Afrikaans, 'n dialek van Afrikaans Oranjerivierprojek, waterskema Oranjestad, grootste stad van Sint Eustatius Oranjeville, dorp in die noorde van die Vrystaat Oranjemund, diamantmyndorp in Namibië Oranjezicht, voorstad van Kaapstad die Nederlandse vorstehuis, die Huis van Oranje-Nassau.