Briana Banks (op 21 Mei 1978 gebore as Briana Bany) is ’n Duits-Amerikaanse porno-aktrise en model. Sy was in Junie 2001 die tydskrif Penthouse se Pet of the Month.
Loopbaan duimnael|links|Briana Banks (2008) Banks het as tiener modelwerk gedoen, insluitende ’n voorbladfoto vir die tydskrif Teen."Briana Banks: From Teen Magazine Cover Girl to Vivid Porn Queen" , Mike Ramone, AVN Insider, 2002-05-17. Besoek op 28 April 2007. Sy het onder die naam "Mirage" by die pornografiebedryf betrokke geraak, maar haar in 1999 "Briana Banks" begin noem nadat sy die eerste van twee borsinplantings gehad het."In Tight with Briana Banks", TeraBabes-onderhoud, 8 Januarie 2003. Besoek op 6 Mei 2007. Sy het die supermodel Tyra Banks se van aangeneem vanweë haar strewe om ’n model te word. In Junie 2001 was Banks die tydskrif Penthouse se Pet of the Month.
In 2006 het sy ’n breuk geneem en in 2008 na die pornobedryf teruggekeer. In dieselfde jaar is sy benoem vir vyf AVN-pryse op die 25ste jaarlike AVN-ekspo in Las Vegas. Op 28 Desember 2015 het Banks aangekondig sy keer weer terug na porno ná ’n breuk van vyf jaar. In dié jaar is sy opgeneem in die organisasie X-Rated Critics Organization se XRCO-heldesaal.
In 2002 was Banks een van die eerste porno-aktrise met ’n aksiefiguur wat gemaak is om soos sy te lyk, deur die Los Angeles-gebaseerde Cyber F/X en Sota Toys."Briana Banks: Action Figure" , Carly Milne, AVN Insider, 2002-06-28. Besoek op 6 Mei 2007.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse modelle Kategorie:Duitse aktrises Kategorie:Pornografiese akteurs Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense