Peter von Bitter is 'n Emeritus Professor in die Departement Geologie by die Universiteit van Toronto, en beklee ook 'n pos by die Royal Ontario Museum. Sy navorsing is wydverspreid, maar gefokus op conodonte. Sy bekendste werk was sy ondersoek van die goed bewaarde fossiele van die Laer-Karboon strata van Wes-Newfoundland.Peter von Bitter at University of Toronto Accessed Oct 2010

Professionele Affiliasies Fellow of the Geological Association of Canada, Pander society, Chief PandererThe Pander Society Accessed Oct 2010

Sien Ook Paleontologie Geologie

Verwysings

Kategorie:Geoloë Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Lewende mense