Jean-Christophe Balouet (gebore 12 November 1956) is 'n Franse paleontoloog. Hy het baie met Storrs Olson van die Smithsoniese Instituut saamgewerk oor paleo-ornitologiese navorsing van die uitgestorwe voëls van Nieu-Kaledonië in die Suidwes-Stille Oseaan.
Sien Ook Paleontologie Geologie Ornitologie
Verwysings
Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1956