Odo William Leopold Russell, 1ste Baron Ampthill, GCB, GCMG, PC (* 20 Februarie 1829 in Florence, Toskane; † 25 Augustus 1884 in Potsdam, Duitse Keiserryk), gestileer as Lord Odo Russell tussen 1872 en 1881, was 'n Britse diplomaat wat as die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland se eerste ambassadeur in die Duitse Keiserryk benoem is en dié amp tot en met sy afsterwe in 1884 beklee het.

Kategorie:Britse diplomate Kategorie:Ambassadeurs Kategorie:Geboortes in 1829 Kategorie:Sterftes in 1884