'Mahala Andrews (1939 - 1997, Iona) was 'n Britse paleontoloog wat vir die Nasionale Museum van Skotland gewerk het. Sy het op die veld van vertebraat paleontologie gespesialiseer. Tydens haar loopbaan het Andrews baie studies gedoen oor die prehistoriese lob-vinnige Onychodus. Sy was 'n Christen en het op die Skotse eiland Iona gesterf. http://www.heraldscotland.com/sport/spl/aberdeen/dr-mahala-andrews-1.364512
Sien ook Paleontologie Geologie
Verwysings
Kategorie:Paleontoloë