Die Lawotsjkin LaGG-3 (eintlik Lavochkin-Gorbunov-Gudkov LaGG-3) is 'n Russiese (Sowjet)-vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die LaGG-3 was feitlik heeltemal van hout gemaak en was waarskynlik die vliegtuig met die swakste rekord van die vroeë vegvliegtuie tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hulle was totaal oorskadu deur die Messerschmitt Bf 109 en Focke-Wulf Fw 190. Tot die paar Italiaanse Macchi C.202 vliegtuie het die LaGG-3 oorskadu. In 1941 was daar begin met ontwikkeling van die Lawotsjkin LaGG-3 wat gelei het tot die Lawotsjkin La-5.
Sien ook Lys van vegvliegtuie
Bron Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015.
Kategorie:Vegvliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog