duimnael|regs|200px|Angelique Rockas as Miss Julie verneder Garry Cooper as Jean in Strindberg se Miss Julie (Internationalist Theatre) Angelique Rockashttps://www.google.com/search?tbm=bks&ei=NnhYXPmrCY_CUujPrIgD&q=South+African+Digest++Internationalist+Theatre+South+African+actress+Angelique+Rockas+all+races+and+nationalities+Genet+The+Balcony+mother+courage&oq=South+African+Digest++Internationalist+Theatre+South+African+actress+Angelique+Rockas+all+races+and+nationalities+Genet+The+Balcony+mother+courage&gs_l=psy-ab.12...19940.46010.0.47929.59.43.0.0.0.0.0.0..0.0....0...1c.1.64.psy-ab..59.0.0....0.ufflBu-1sXU, Angelique Rockas founded Internationalst Theatre all races and nationalities, South African Gov Digest July1983. is 'n Grieks-Suid-Afrikaanse aktrise; 'n pionier van multirassige en multinasionale teaterproduksies in Londen gedurende die dekade van 1980. Die naam van haar teatermaatskappy was Internationalist Theatrehttps://books.google.com/books?id=BjFaAAAAMAAJ&q=%22Internationalist+Theatre%22 , British Alternative Theatre Directory Internationalist Theatre, 1988 https://books.google.co.uk/books?id=lzkOAQAAMAAJ&q=%22Angelique+Rockas%22&dq=%22Angelique+Rockas%22&hl=en&sa=X&ved=0ahUKEwjg0LLdmPjXAhVjI8AKHYyIAyoQ6AEIQzAG/, British Theatre directory Internationalist Theatre Entry, 1990 met Athol Fugard as beskermheer.Documents Athol Fugard in British Library , "Angelique Rockas Archives" , "British Library".

Bibiografie Rockas het van die Katolieke Skool van St Dominic in Boksburg matrikuleer.Barbara Hogan was 'n tydgenoot. Sy het 'n B.A. (Hons) graad in Engelse letterkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand verwerf. Een van die groot invloede in haar jeug was die legendariese George Bizos, die Griekse prokureur van Nelson Mandela. Rockas het toneelspel by die dramaskool van die Universiteit van Kaapstad studeer, onder die leiding van prof. Robert Mohr. Reza de Wet was 'n tydgenoot" So onthou die inter na sio nale aktrise en filmmaker Angelique Rockas, ’n klasmaat van Reza aan die Uni ver siteit van Kaapstad, haar byvoorbeeld uit haar studente dae as ’n prag tige en eksotiese wese, “a young woman/girl who not only created poetry in her acting but who sought to create poetic moments in real life”, en “totally unbourgeois, probably Nietzschean, and a little shocking too for someone from a prim conservative Orthodox back ground like me”, https://uir.unisa.ac.za/bitstream/handle/10500/26822/Reza%20de%20Wet%20Inhoud.pdf?sequence=1, "n Huldiging Reza de Wet: die dramaturg as dromer" , Prof Marisa Keuris UNISA .Uiteindelik het Rockas met 'n verwysingsbrief van die groot Afrikaanse akteur Cobus Rossouw, Suid-Afrika vir die Verenigde Koninkryk verlaat.

Loopbaan Teater In Londen het Rockas haar loopbaan by Theatro Technis begin. Sy het Medeahttps://archive.org/details/ScreengrabNedChailletMedeaTheTimesReview21Jan1982Pg13, The Times review Medea,1982https://ia800702.us.archive.org/1/items/Screengrab1SundayTelegraphWomenssWorldsMidPage24Januray1982/Screengrab%20%201%20Sunday%20Telegraph%20Womens%60s%20Worlds%20%20mid%20page%2024%20Januray%201982.png van Euripides, Griekse teater, en Io in Prometheus Geboeid van Aischylos onder die leiding van George Eugeniou vertolk.

Angelique Rockas se eerste onderneming in teaterproduksie was die opvoering van Dis jammer sy is 'n hoer van John Ford, met Declan Donnellan as regisseur. Sy het ook die hoofrol van Annabella gespeel .

Met Internationalist Theater het Rockas die rolle van Emma in Die Kamp van Griseld Gambaro, Mej. Julie van August Strindberg, en Miriam in In die Kroeg van 'n Tokio-Hotel van Tennessee Williams gespeel, en hersien deur Dirk de Villiers van Pretoria News en The Star. Rolprente Rockas het in die rolprente Die Hekse van Nicolas Roeg as Henrietta, Nereida in Oh Babylon van Costas Ferris en as die Vrou van Onderhoud in Buiteland van Peter Hyams verskyn. In Griekeland het sy die hoofrol van mej. Ortiki in die Griekse televisiereeks Emmones Idees met regisseur Thodoros Maragos https://greekreporter.com/2024/04/02/teacher-arcadia-rethinking-modern-greece/?utm_source=MadMimi&utm_medium=email&utm_content=GreekReporter+Daily+News%3A+Domestic+Violence%3A+Men+Are+Victims+Too&utm_campaign=20240402_m180432022_GreekReporter+Daily+News+Simple&utm_term=Read+More vertolk.

Rockas werk nou aan filmprojekte met haar maatskappy "Contemptus Mundi".

Internationalist Theatre-produksies Die Balkon deur Jean Genet vertaal deur Bernard Frechtman (Junie​​ 1981);​ Die Britse première van Die Kamp deur Griselda Ganbaro vertaal deur William Oliver (Oktober 1981)​; Mutter Courage und ihre Kinder deur Bertolt Brecht vertaal deur Eric Bentley (Maart 1982)​; Die Britse première van Liola deur Luigi Pirandello vertaal deur Fabio Perselli (Julie 1982); Die Britse première van In die kroeg van 'n Tokio-hotel deur Tennessee Williams (​Mag 1983); Mej. Julie deur August Strindberg vertaal deur Michael Meyer (Januarie 1984)​; Vyande deur Maxim Gorky, 'n produksie met Ann Pennington, (Maart 1985).

Argiewe Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika Angelique Rockas-Versameling British Library Argiewe, Angelique Rockas/Internationalist Theatre ARPAD Argiewe, Sentrum van Klassieke by Universiteit van Oxford Angelique /Angeliki Rockas- Medea,Prometheus Gebonde. British Film Institute Angelique Rockas Argiewe: korrespondensie met filmregisseurs :Elia Kazan, Derek Jarman, Lindsay Anderson, Costas Gavras,en met aktrise Julie Christie ,Yugoslavia/Kosovo film projek Bertolt-Brecht-Archiv Akademie der Künste

Verwysings

Eksterne skakels

Angelique Rockas on IMDB Angelique Rockas British Film Institute Angelique Rockas ESAT:Die Ensiklopedie van Suid-Afrikaanse Teater, Film, Media Angelique Rockas op AllMovie Angelique Rockas Vogue Mexico : Una Actirz Multiplicada Angelique Rockas Hellenism.net

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Alumni van die Universiteit Kaapstad Kategorie:Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktiviste