Piet Norval (1970-) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler wat tussen 1988 en 2001 professioneel tennis gespeel het. Norval het veertien ATP-dubbelspeltoernooie gewen en daarnaas tot 'n verdere een-en-twintig eindstryde deurgedring. Tydens die Olimpiese Somerspele van 1992 het hy saam met Wayne Ferreira 'n silwermedalje in Barcelona verower. In 1999 wen hy die gemengde dubbelspel op Roland Garros saam met die Sloweense Katarina Srebotnik. Hy het in 2001 uit tennis afgetree.
Grand Slam-rekord Die tabel toon Norval se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope1990 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 3 Rondte 31991 Nie deelgeneem nie Rondte 1 Halfeindstryd Rondte 21992 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 31993 Rondte 3 Kwarteindstryd Rondte 3 Rondte 11994 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 11995 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 11996 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 11997 Kwarteindstryd Rondte 2 Kwarteindstryd Rondte 11998 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3 Kwarteindstryd1999 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 12000 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 12001 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
Verwysings
Eksterne skakels Piet Norval se ATP-profiel Piet Norval se ITF-profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Alumni van Hoërskool Waterkloof