Masisi is 'n landelike nedersetting in die Musina Plaaslike Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die R525-streeksroete verbind die nedersetting met Tshipise na die weste en die Pafuri-grenspos na die ooste.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo