Granaat kan na een van die volgende verwys:
Granaat, 'n vrug (en die struik wat die vrug dra) met talryke, rooi, eetbare pitte. Granaat (bom), 'n tipe bom wat met die hand of 'n werper gegooi kan word. Granaatsteen, 'n groep minerale.
Eksterne skakels