Voëlklip is 'n woongebied van Hermanus in die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika. Voëlklip lê aan die kus van die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Overberg-distriksmunisipaliteit val.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap