Franse GemeenskapCommunauté française Franse Gemeenschap Französische Gemeinschaft border|240px Algemene inligting Land: 20px België Amptelike tale: Frans Hoofstad: Brussel Oppervlakte: 16 210 km² ISO 3166-2: Amptelike webwerf: www.federation-wallonie-bruxelles.be Bevolking Bevolking (totaal): 4 606 289 (1 Januarie 2023) Bevolkingsdigtheid: 284/km² Instellings Gestig op: 30 Januarie 1984 Regeringsvorm: Parlementêre demokrasie Eerste Minister: Élisabeth Degryse (LE) Vakansie: 27 September Liggingsenter|200pxVlaamse GewesWaalse Gewes Brusselse Hoofstedelike GewesVlaamse GemeenskapFranse Gemeenskap Duitstalige Gemeenskap
Die Franse Gemeenskap (Frans: Communauté française, Nederlands: Franse Gemeenschap, Duits: Französische Gemeinschaft) is een van die drie gemeenskappe in die federale staatsstruktuur van België. Daar word soms ook na verwys as die Franse Gemeenskap van België (Frans: Communauté française de Belgique), veral in kontakte met die buiteland. Beide die raad en die regering van die Franse Gemeenskap is gesetel in die federale hoofstad, Brussel.
Sedert 25 Mei 2011 is die naam Fédération Wallonie-Bruxelles.
Eksterne skakels Communauté française de Belgique Amptelike webtuiste van die Franse Gemeenskap van België
Kategorie:Frans Kategorie:Brusselse Hoofstedelike Gewes Kategorie:Wallonië Kategorie:Gemeenskappe van België