Islington (of Khokhovela) is 'n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.

Dit is oos van Acornhoek geleë. Die meestal droë Khokhovelarivier vloei in die omgewing, en sluit suidwaarts aan by die Sandrivier.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga