Khokhamoya of Cork is 'n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.

Dit is aan die R536-pad tussen Hazyview en die Paul Krugerhek van die Krugerwildtuin geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga