Godide (ook Rolle genoem) is 'n nedersetting suidoos van Acornhoek in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Dit lê aan die oewer van die Nwandlamuhari- en Sandriviere, en is aanliggend aan Thulamahashe.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga