Sir Colin Earl Meads KNZM MBE (3 Junie 1936 – 20 Augustus 2017) was 'n Nieu-Seelandse rugbyspeler. Hy het sy land in 55 toetse verteenwoordig as deel van sy 133 wedstryde vir Nieu-Seeland. Hy het meestal slot gespeel en het die All Blacks verteenwoordig van 1957 tot 1971. Sy bynaam was Pinetree. Hy is dood aan kanker.
Kategorie:Nieu-Seelandse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2017