Vaesiet (NiS2) is 'n mineraal wat saam met cattieriet in die Demokratiese Republiek van die Kongo gevind word. Dit is vernoem na Johannes F. Vaes, 'n Belgiese mineraloog.
Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal
Verwysings
Mindat.org – Vaesite Webmineral.com – Vaesite Handbook of Mineralogy – Vaesite
Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale Kategorie:Mineralogie Kategorie:Nikkelminerale Kategorie:Pirietgroep Kategorie:Sulfiedminerale