Jessie May Sweet (1901 – 1979) was die kurator van Britse Natuurhistoriese Museum se mineraalversamelings in Londen, Engeland.

Die mineraal sweetiet is na Jessie May Sweet vernoem.Ralph, Jolyon. "Sweetite" Mindat.org. 2010. 17 Sep 2010

Verwysings

Kategorie:Britse wetenskaplikes Kategorie:Mineraloë Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1979