Johannes Franciscus Vaes (1902 – 1978) was 'n Belgiese administrateur, mineraloog en geoloog verbonde aan die "Union Minière du Haut-Katanga", in die Belgiese Kongo, nou die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Die mineraal Vaesiet is in 1945 deur Paul F. Kerr na Johannes Franciscus Vaes vernoem.

Verwysings

Eksterne skakels Mindat.org – Vaesite Webmineral.com – Vaesite Handbook of Mineralogy – Vaesite

Kategorie:Belgiese wetenskaplikes Kategorie:Geoloë Kategorie:Mineraloë Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1978