Connacht Rugby ( Rugbaí Connachta) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Verenigde Rugbykampioenskap, Europese Rugbykampioenebeker, Europese Rugbyuitdaagbeker. Die span verteenwoordig die IRVU Connacht-tak, wat een van die vier hooftakke van die IRVU is, en is verantwoordelik vir rugby in die geografiese provinsie van Connacht.

Connacht se tuiswedstryde word op die Galway Sportgronde gespeel en daar is plek vir 8 100 toeskouers. Connacht speel in ’n oorwegend groen-en-blou trui, groen broek en groen-en-wit kouse. Die wapen van Connacht Rugby is ’n aangepaste weergawe van die provinsiale vlag van Connacht en bestaan uit ’n gehalveerde arend en arm wat ’n swaard vashou.

Met slegs 7% van die totale aantal Ierse rugbyspelers het Connacht ’n baie kleiner spelerbasis om van te kies as die ander drie provinsies, gedeeltelik weens die klein bevolking van die provinsie en die relatiewe gewildheid van sportsoorte van die Gaeliese Atletiekvereniging soos Gaeliese voetbal en hurling. Rugby in Connacht het egter uitgebrei met groter kaartjieverkope faktura.co.uk veral in Connacht se eerste seisoen van deelname aan die Heinekenbeker. Deur die pogings van die Connacht-tak van die IRVU het die provinsie ook in skooldeelname en ouderdomsgroepe gegroei deur inisiatiewe soos die Grassroots to Greenshirts-veldtog. Grassroots to Greenshirts – Connacht Rugby Die Connacht Eagles, ’n ontwikkelingspan, speel sedert die 2012-’13-seisoen in die Britse en Ierse Beker.

Seisoenbepalings Keltiese Liga/Pro12/Pro14 {| class="wikitable" |-border=1 cellpadding=5 cellspacing=0 ! width="20"| Seisoen ! width="20"|Pos ! width="20"|Gespeel ! width="20"|Gewen ! width="20"|Gelyk ! width="20"|Verloor ! width="20"|BP ! width="20"|Punte ! width="300"|Notas |- align=center |align=left|2004-’05 |align=left|10de | 20 || 7 || 1 || 12 || 7 || 37 || |- align=center |align=left|2005-’06 |align=left|10de | 20 || 6 || 0 || 14 || 5 || 37 || |- align=center |align=left|2006-’07 |align=left|10de | 20 || 4 || 2 || 14 || 6 || 26 || |- align=center |align=left|2007-’08 |align=left|10de | 18 || 5 || 1 || 12 || 2 || 24 || |- align=center |align=left|2008-’09 |align=left|10de | 18 || 4 || 0 || 14 || 4 || 20 || |- align=center |align=left|2009-’10 |align=left|10de | 18 || 5 || 1 || 12 || 4 || 26 || |- align=center |align=left|2010-’11 |align=left|9de | 22 || 7 || 1 || 14 || 9 || 39 || |- align=center |align=left|2011-’12 |align=left|8ste | 22 || 7 || 1 || 14 || 7 || 37 || |- align=center |align=left|2012-’13 |align=left|8ste | 22 || 8 || 1 || 13 || 4 || 38 || |- align=center |align=left|2013-’14 |align=left|10de | 22 || 6 || 0 || 16 || 11 || 35 || |- align=center |align=left|2014-’15 |align=left|7de | 22 || 10 || 1 || 11 || 8 || 50 || |- align=center |align=left|2015-’16 |align=left|2de | 22 || 15 || 0 || 7 || 13 || 73 || Wen in eindrondte teen Glasgow Warriors |- align=center |align=left|2016-’17 |align=left|8ste | 22 || 9 || 0 || 13 || 8 || 44 || |- align=center |align=left|2017-’18 |align=left|11de | 21 || 7 || 0 || 14 || 11 || 39 || |- align=center |align=left|2018-’19 |align=left|5de | 21 || 12 || 0 || 9 || 13 || 61 || Verloor in uitspeelwedstryd teen Ulster

Heinekenbeker/Rugbykampioenebeker {| class="wikitable" |-border=1 cellpadding=5 cellspacing=0 ! width="20"| Seisoen ! width="20"|Poel/Rondte ! width="20"|Pos ! width="20"|Gespeel ! width="20"|Gewen ! width="20"|Gelyk ! width="20"|Verloor ! width="20"|BP ! width="20"|Punte ! width="300"|Notas |- align=center |align=left|2011-’12 |align=center|Poel 6 |align=left|4de | 6 || 1 || 0 || 5 || 2 || 6 || |- align=center |align=left|2012-’13 |align=center|Poel 3 |align=left|3de | 6 || 3 || 0 || 3 || 0 || 12 || |- align=center |align=left|2013-’14 |align=center|Poel 3 |align=left|3de | 6 || 3 || 0 || 3 || 1 || 13 || |- align=center |align=left|2016-’17 |align=center|Poel 2 |align=left|3de | 6 || 4 || 0 || 2 || 2 || 18 ||

Europese Rugbyuitdaagbeker {| class="wikitable" |-border=1 cellpadding=5 cellspacing=0 ! width="20"| Seisoen ! width="20"|Poel/Rondte ! width="20"|Pos ! width="20"|Gespeel ! width="20"|Gewen ! width="20"|Gelyk ! width="20"|Verloor ! width="20"|BP ! width="20"|Punte ! width="350"|Notas |- align=center |align=left|1996-’97 |align=center|Poel 3 |align=left|4de | 5 || 2 || 0 || 3 || NVT || 4 || |- align=center |align=left|1997-’98 |align=center|Poel 4 |align=left|1de | 6 || 5 || 0 || 1 || NVT || 10 || Verloor in kwarteindstryd teen Agen |- align=center |align=left|1998-’99 |align=center|Poel 1 |align=left|5de | 6 || 3 || 0 || 3 || NVT || 6 || |- align=center |align=left|1999-’00 |align=center|Poel 4 |align=left|3de | 6 || 2 || 0 || 4 || NVT || 4 || |- align=center |align=left|2000-’01 |align=center|Poel 2 |align=left|4de | 6 || 1 || 0 || 5 || NVT || 2 || |- align=center |align=left|2001-’02 |align=center|Poel 4 |align=left|2de | 6 || 3 || 0 || 3 || NVT || 6 || |- align=center |align=left|2002-’03 |colspan=9 align=center| Verloor in kwarteindrondte teen Pontypridd (gemiddelde telling 47–39) |- align=center |align=left|2003-’04 |colspan=9 align=center| Verloor in halfeindrondte teen Harlequins (gemiddelde telling 49–45) |- align=center |align=left|2004-’05 |colspan=9 align=center| Verloor in halfeindrondte teen Sale Sharks (gemiddelde telling 84–27) |- align=center |align=left|2005-’06 |align=center|Poel 5 |align=left|2de | 6 || 4 || 0 || 2 || 4 || 20 || Verloor in kwarteindstryd teen Newcastle Falcons |- align=center |align=left|2006-’07 |align=center|Poel 4 |align=left|3de | 6 || 1 || 0 || 5 || 4 || 8 || |- align=center |align=left|2007-’08 |align=center|Poel 3 |align=left|3de | 6 || 3 || 0 || 3 || 3 || 15 || |- align=center |align=left|2008-’09 |align=center|Poel 1 |align=left|2de | 6 || 4 || 0 || 2 || 3 || 19 || Verloor in kwarteindstryd teen Northampton Saints |- align=center |align=left|2009-’10 |align=center|Poel 2 |align=left|1ste | 6 || 6 || 0 || 0 || 2 || 26 || Verloor in halfeindstryd teen Toulon |- align=center |align=left|2010-’11 |align=center|Poel 1 |align=left|2de | 6 || 3 || 0 || 3 || 3 || 15 || |- align=center |align=left|2014-’15 |align=center|Poel 2 |align=left|2de | 6 || 4 || 0 || 2 || 4 || 20 || Verloor in kwarteindstryd teen Gloucester |- align=center |align=left|2015-’16 |align=center|Poel 1 |align=left|1ste | 6 || 4 || 0 || 2 || 3 || 19 || Verloor in kwarteindstryd teen Grenoble

Huidige span Connacht se span vir die 2020-’23-seisoen:

Stutte Jack Aungier Finlay Bealham Denis Buckley Matthew Burke Peter Dooley Jordan Duggan Sam Illo Dominic Robertson-McCoy*

Hakers Eoin de Buitléar Dave Heffernan Declan Moore* Dylan Tierney-Martin

Slotte Óisín Dowling Joe Joyce Darragh Murray Niall Murray Gavin Thornbury Losvoorspelers Paul Boyle Jarrad Butler* Shamus Hurley-Langton Sean Jansen* Óisín McCormack Seán O'Brien Conor Oliver Cian Prendergast

Skrumskakels Caolin Blade Michael McDonald L Colm Reilly

Losskakels Jack Carty (k) JJ Hanrahan David Hawkshaw Senters Bundee Aki Shayne Bolton* Tom Daly Tom Farrell Cathal Forde Shane Jennings Byron Ralston*

Vleuels Mack Hansen Diarmuid Kilgallen Liam McNamara John Porch Andrew Smith

Heelagters Santiago Cordero Oran McNulty Tiernan O'Halloran (k) dui die spankaptein aan, vetdruk dui internasionaal-verkose spelers aan, * toon spelers aan wat kwalifiseer om vir Ierland te speel op grond van verblyf of dubbele nasionaliteit. Spelers en hul onderskeie posisies kom van die Connacht Rugby webblad af.

Eksterne skakel Connacht Rugby Amptelike werf ConnachtClan Nie-amptelike aanhangersforum

Verwysings

Kategorie:Rugby in Ierland Kategorie:Verenigde Rugbykampioenskapspanne