Renieriet (Cu,Zn)11(Ge,As)2Fe4S16 is 'n seldsame koper-sink-germaniumdraende sulfiedmineraal. Dit kom onder andere in die Kipushi-myn, D.R.Kongo en in Namibië voor. Renieriet is vernoem na Armand Renier (26 Junie 1876 – 9 Oktober 1951), 'n Belgiese geoloog en direkteur van die Belgiese Geologiese Opname.WebmineralMindat

Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal

Verwysings

Kategorie:Geologie Kategorie:Sulfiedminerale