Upaliet (Al(UO2)3(PO4)2O(OH)·7H2O) is 'n mineraal wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo gevind word. Dit is vernoem na uraan, fosfor en aluminium. Die tiperende ligging plek is Kobokobo pegmatiet, Mwenga, Sud-Kivu, Demokratiese Republiek van die Kongo.Webmineral.com – Upalite
Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal
Verwysings
Kategorie:Fosfaatminerale Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale