Ferruccio Zambonini (17 Desember 1880 – 12 Januarie 1932) was 'n Italiaanse mineraloog en geoloog. Die meeste van sy werk is gedoen op die geologie en mineralogie van die vulkaan Mount Vesuvius.
Lewe en Werk Zambonini is in Rome gebore en het daar by die universiteit gestudeer. Hy was vanaf 1906 by die Mineraalmuseum van die Universiteit van Napels werksaam. In 1909 verskuif hy na die Universiteit van Sassari, maar keer in 1926 terug na Napels, waar hy die voorsitter vir algemene chemie word.
Hy het die mineraal Avogadriet in 1926 ontdek, en dit na Italiaanse wetenskaplike Amedeo Avogadro (1776–1856) genoem.
Hulde Die minerale Ferrucciet en Zamboniniet is na hom genoem.
Sien ook Ferrucciet
Verwysings Ferruccio Zambonini University of Manitoba- 2002 Annual Report
Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Geoloë Kategorie:Italiaanse wetenskaplikes Kategorie:Sterftes in 1932