Gaston Briart was 'n Belgiese geoloog en mynbouingenieur wat rotsformasies in die Prince Leopold-myn in Kipushi, Katanga, Demokratiese Republiek van die Kongo bewerk en bestudeer het. Die mineraal briartiet, wat in 1965 in Kipushi ontdek is, is tot sy eer vernoem.
Sien ook Briartiet
Verwysings J.J. Lhoest, Famous mineral localities: The Kipushi mine, Zaire in Mineralogical Record volume 26, Number 3: May–June 1995 p. 163
Eksterne skakels Prince Léopold Mine
Kategorie:Belgiese wetenskaplikes Kategorie:Geoloë Kategorie:Ingenieurs