Keiviïet-Y is 'n yttrium-sorosilikaat met die formule .

Die mineraal is vernoem na die westike Keivy-massief op die Kola-skiereiland. Dit word ook in Skandinavië, soos in Ytterby in Swede en Stitind in Noorweë aangetref en in klein hoeveelhede in die pegmatiete van Strange Lake op die grens van Québec en Labrador.

Kristalstruktuur Keiviïet-Y is isostruktureel met thortveitiet en dit vorm 'n oplossingsreeks met keiviïet-Yb, die ytterbium-weergawe

Verwysings

Kategorie:Minerale