Gero Kurat (1938 – 2009) was 'n meteorietnavorser en kurator van die meteoriet-versameling by die Weense Natuurhistoriese Museum. Die mineraal kuratiet is in 2014 na hom vernoem.
Verwysings Mineralienatlas
Kategorie:Oostenrykse wetenskaplikes Kategorie:Mineraloë Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2009