Hollandiet (chemiese formule: Ba(Mn4+6Mn3+2)O16 is 'n oksiedmineraal. Dit is die barium-mangaan (III) eindlid van die Coronadiet-groep.Mindat – Hollandite 'n Mineraal met die chemiese samestelling BaMn4+6Fe3+2O16,http://ima-cnmnc.nrm.se/ wat die eerste keer in die Kajlidongri-myn in die Jhabua-distrik in Madhya Pradesh, Indië, aangetref is, het die naam hollandiet gehad totdat dit as ferrihollandiet herklassifiseer is deur die Internasionale Mineralogiese Vereniging in 2012. Ferrihollandiet is die barium-yster (III) eindlid van die Coronadiet-groep.

Sien ook Oksiedminerale Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal

Verwysings

Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale Kategorie:Oksiedminerale