Dragons ( Dreigiau), is een van die vier professionele rugbyspanne van Wallis. Hulle ding mee in die Verenigde Rugbykampioenskap, Europese Rugbykampioenebeker, Europese Rugbyuitdaagbeker en die Anglo-Walliese Beker. Die streek wat die span verteenwoordig dek die suidweste van Wallis, insluitend Blaenau Gwent, Caerphilly, Monmouthshire, Newport en Torfaen met ’n totale bevolking van naastenby 500 000. Daar is ook ’n aantal semi-professionele en amateurklubs, insluitend die Walliese Premierskapspanne Bedwas RVK, Cross Keys RVK, Ebbw Vale RVK en Newport RVK. Newport Gwent Dragons: Klubgids
Die span is in 2003 gestig na die bekendstelling van streekrugbyspanne in Wallis. In die eerste seisoen van die Keltiese Ligabeker het hulle ’n derde plek behaal en vierde in die volgende seisoen; die daaropvolgende drie seisoene het hulle egter elke keer in die laaste drie geëindig. In 2007 het hulle die halfeindrondte van die Europese Uitdaagbeker gehaal maar teen Clermont verloor met 46–29. In 2011 het hulle die halfeindrondte van die Anglo-Walliese Beker gehaal maar teen Gloucester vasgeval. Hulle kon nog nie daarin slaag om die uitklopfase van die Europese Rugbykampioenebeker te haal nie.
Geskiedenis Stigting duimnael|regs|Wallis se rugbyunies, die oranje gedeelte is die Dragons. Die Dragons is amptelik op 1 April 2003 gestig na ’n ooreenkoms tussen Ebbw Vale RVK en Newport RVK om een van vyf streekrugbyspanne in Wallis te vorm. Fundamentele meningsverkille tussen die klubs Suid-Wallis Argus – Dit is oorlog! het ’n arbitrasietydperk, gelei deur die destydse uitvoerende hoof van die Walliese Rugbyunie, ingelui en ’n voorstel vir die naam “Gwent Dragons” is gemaak. Op 28 Julie is die span onder hierdie naam bekendgestel. Suid-Wallis Argus – Ondersteun die Dragons! Dit het veroorsaak dat Tony Brown, ’n weldoener van Newport RVK, sy finansiële steun vir die streek teruggetrek het. Brown het egter teen 21 Augustus teruggekeer nadat die voorsitter van Ebbw Vale bedank het en die naam van die span verander is na “Newport and Gwent Dragons”. Suid-Wallis Argus – Brown is Terug – En dit is nou Newport en Gwent Dragons Die Walliese Rugbyunie wou ’n verduideliking vir die naamsverandering en die bitterheid tussen die twee klub hê Suid-Wallis Argus – Dit is af! en gevolglik is nog ’n ooreenkoms bereik: Suid-Wallis Argus – Kan ons nou tog net rugby speel? Die span is amptelik tot “Newport Gwent Dragons” herdoop. Op 12 November 2003 is die streek se stigtersmaatskappy, Gwent Rugby Bpk., onder administrasie geplaas. Op 27 November is ’n nuwe maatskappy, Dragons Rugby Bpk., gestig om die streek te bestuur, met Newport RVK en die Walliese Rugbyunie wat elk ’n 50% aandeel het. Suid-Wallis Argus
Tuisveld Die streek se tuisveld is die Rodney Parade in Newport met plek vir 11 676 toeskouers. ’n Ooreenkoms tussen die eienaars, Rodney Parade Beperk, en die streek is in plek, waarvolgens alle rondomtaliewedstryde daar gespeel sal word. Suid-Wallis Argus – Gwent Dragons gereed om by Rodney Parade te brul Die span het ook al ’n paar voorseisoenwedstryde op Pontypool Park Newport Gwent Dragons 7 – 31 Leeds Carnegie, 22/08/2003. Wedstrydbesonderhede en Pandy Park van Cross Keys RVK Newport Gwent Dragons 14 – 24 Gwent Premiership XV, 13/08/2004. Wedstrydbesonderhede gespeel, maar hierdie velde is sedert ’n wedstryd teen ’n Gwent Premierskap XV voor die 2006-’07-seisoen nie weer gebruik nie. Ter voorbereiding van die 2014-’15-seisoen het die Newport Gwent Dragons ’n vennootskap met die stadsraad van die Caerphilly-streek aangegaan waarvolgens die span die CCT-sentrum vir Uitnemendheid in Sport as oefenbasis vir die eerstespan en alle ander ouderdomsgroepspanne in die streek kan gebruik. http://www.newportgwentdragons.com/News/Article/34490
Seisoenbepalings Keltiese Beker {| class="wikitable" |-border=1 cellpadding=5 cellspacing=0 ! width="20"|Seisoen ! width="20"|Rondte ! width="350"|Wedstryd |- align=center |align=left|2003-’04 |align=center|Eerste rondte |Llaneli Scarlets 40–6 Newport Gwent Dragons |- align=center |align=left|2004-’05 |align=center|Kwarteindrondte |Newport Gwent Dragons 19–46 Llaneli Scarlets
Keltiese Liga/Pro12/Pro14 {| class="wikitable" |-border=1 cellpadding=5 cellspacing=0 ! width="20"| Seisoen ! width="20"|Pos ! width="20"|Gespeel ! width="20"|Gewen ! width="20"|Gelyk ! width="20"|Verloor ! width="20"|BP ! width="20"|Punte ! width="250"|Notas |- align=center |align=left|2003-’04 |align=left|3de | 22 || 16 || 0 || 6 || 8 || 72 || |- align=center |align=left|2004-’05 |align=left|4de | 20 || 11 || 0 || 9 || 6 || 50 || |- align=center |align=left|2005-’06 |align=left|8ste | 20 || 7 || 0 || 13 || 9 || 45 || |- align=center |align=left|2006-’07 |align=left|9de | 20 || 8 || 0 || 12 || 7 || 39 || |- align=center |align=left|2007-’08 |align=left|8ste | 18 || 7 || 1 || 10 || 4 || 34 || |- align=center |align=left|2008-’09 |align=left|9de | 18 || 7 || 0 || 11 || 5 || 33 || |- align=center |align=left|2009-’10 |align=left|7de | 18 || 8 || 1 || 9 || 5 || 39 || |- align=center |align=left|2010-’11 |align=left|7de | 22 || 10 || 1 || 11 || 7 || 49 || |- align=center |align=left|2011-’12 |align=left|9de | 22 || 7 || 1 || 14 || 6 || 36 || |- align=center |align=left|2012-’13 |align=left|11de | 22 || 6 || 0 || 16 || 4 || 28 || |- align=center |align=left|2013-’14 |align=left|9de | 22 || 7 || 1 || 14 || 5 || 35 || |- align=center |align=left|2014-’15 |align=left|9de | 22 || 8 || 0 || 14 || 10 || 42 || |- align=center |align=left|2015-’16 |align=left|10de | 22 || 4 || 0 || 18 || 10 || 26 || |- align=center |align=left|2016-’17 |align=left|11de | 22 || 4 || 0 || 18 || 7 || 23 || |- align=center |align=left|2017-’18 |align=left|13de | 21 || 2 || 2 || 17 || 8 ||20|| |- align=center |align=left|2018-’19 |align=left|12de | 21 || 5 || 1 || 15 || 4 || 26 ||
Heinekenbeker/Rugbykampioenebeker {| class="wikitable" |-border=1 cellpadding=5 cellspacing=0 ! width="20"| Seisoen ! width="20"|Poel/Rondte ! width="20"|Pos ! width="20"|Gespeel ! width="20"|Gewen ! width="20"|Gelyk ! width="20"|Verloor ! width="20"|BP ! width="20"|Punte ! width="300"|Notas |- align=center |align=left|2003-’04 |align=center|Poel 1 |align=left|4de | 6 || 2 || 0 || 4 || 1 || 9 || |- align=center |align=left|2004-’05 |align=center|Poel 5 |align=left|3de | 6 || 3 || 0 || 3 || 3 || 15 || |- align=center |align=left|2005-’06 |align=center|Poel 1 |align=left|3de | 6 || 1 || 0 || 5 || 2 || 6 || |- align=center |align=left|2007-’08 |align=center|Poel 1 |align=left|3de | 6 || 1 || 0 || 5 || 4 || 8 || |- align=center |align=left|2008-’09 |align=center|Poel 5 |align=left|4de | 6 || 1 || 0 || 5 || 3 || 7 || |- align=center |align=left|2009-’10 |align=center|Poel 2 |align=left|4de | 6 || 1 || 0 || 5 || 2 || 6 || |- align=center |align=left|2010-’11 |align=center|Poel 6 |align=left|4de | 6 || 0 || 0 || 6 || 2 || 2 ||
Europese Rugbyuitdaagbeker {| class="wikitable" |-border=1 cellpadding=5 cellspacing=0 ! width="20"| Seisoen ! width="20"|Poel/Rondte ! width="20"|Pos ! width="20"|Gespeel ! width="20"|Gewen ! width="20"|Gelyk ! width="20"|Verloor ! width="20"|BP ! width="20"|Punte ! width="350"|Notas |- align=center |align=left|2006-’07 |align=center|Poel 1 |align=left|1ste | 6 || 5 || 0 || 1 || 5 || 25 || Verloor in halfeindstryd teen Clermont |- align=center |align=left|2011-’12 |align=center|Poel 4 |align=left|3de | 6 || 3 || 0 || 3 || 3 || 15 || |- align=center |align=left|2012-’13 |align=center|Poel 3 |align=left|3de | 6 || 2 || 0 || 4 || 5 || 13 || |- align=center |align=left|2013-’14 |align=center|Poel 2 |align=left|2de | 6 || 3 || 0 || 3 || 2 || 14 || |- align=center |align=left|2014-’15 |align=center|Poel 3 |align=left|1ste | 6 || 5 || 0 || 1 || 5 || 25 || Verloor in halfeindstryd teen Edinburgh |- align=center |align=left|2015-’16 |align=center|Poel 2 |align=left|2de | 6 || 4 || 0 || 2 || 4 || 20 || Verloor in halfeindstryd teen Montpellier |- align=center |align=left|2016-’17 |align=center|Poel 3 |align=left|2de | 6 || 3 || 0 || 3 || 2 || 14 ||
Anglo-Walliese Beker {| class="wikitable" |-border=1 cellpadding=5 cellspacing=0 ! width="20"| Seisoen ! width="45"|Poel ! width="20"|Pos ! width="20"|Gespeel ! width="20"|Gewen ! width="20"|Gelyk ! width="20"|Verloor ! width="20"|BP ! width="20"|Punte ! width="350"|Notas |- align=center |align=left|2005-’06 |align=center|Poel D |align=left|3de | 3 || 2 || 0 || 1 || 0 || 8 || |- align=center |align=left|2006-’07 |align=center|Poel D |align=left|3de | 3 || 1 || 0 || 2 || 0 || 4 || |- align=center |align=left|2007-’08 |align=center|Poel A |align=left|4de | 3 || 0 || 1 || 2 || 3 || 5 || |- align=center |align=left|2008-’09 |align=center|Poel A |align=left|3de | 3 || 1 || 0 || 2 || 1 || 5 || |- align=center |align=left|2009-’10 |align=center|Poel 4 |align=left|2de | 4 || 3 || 0 || 1 || 0 || 12 || |- align=center |align=left|2010-’11 |align=center|Poel 2 |align=left|1ste | 4 || 3 || 0 || 1 || 0 || 12 || Verloor in halfeindstryd teen Gloucester |- align=center |align=left|2011-’12 |align=center|Poel 4 |align=left|4de | 4 || 1 || 1 || 2 || 1 || 7 || |- align=center |align=left|2012-’13 |align=center|Poel 1 |align=left|3de | 4 || 2 || 0 || 2 || 0 || 8 || |- align=center |align=left|2013-’14 |align=center|Poel 1 |align=left|4de | 4 || 1 || 0 || 3 || 0 || 4 || |- align=center |align=left|2014-’15 |align=center|Poel 1 |align=left|3de | 4 || 2 || 0 || 2 || 3 || 11 || |- align=center |colspan=10 align=center|Geen kompetisie vir 2015-’16 weens Rugbywêreldbeker |- align=center |align=left|2016-’17 |align=center|Poel 1 |align=left|3de | 4 || 1 || 0 || 3 || 1 || 5 ||
Huidige span Dragons se span vir die 2017-’18-seisoen:
Stutte Keegan Bale Leon Brown Tom Davies Lloyd Fairbrother Luke Garrett Brok Harris Sam Hobbs Phil Price
Hakers Liam Belcher Rhys Buckley Elliot Dee Gerard Ellis
Slotte Scott Andrews Joe Davies Cory Hill Ligtoring Landman Matthew Screech Ashley Sweet Losvoorspelers James Benjamin Nic Cudd Lewis Evans Ollie Griffiths Ed Jackson Harrison Keddie Joshua Skinner James Thomas
Skrumskakels Charlie Davies Owen Davies Tavis Knoyle Sarel Pretorius
Losskakels Gavin Henson Dorian Jones Nick Macleod Angus O’Brien Senters Sam Beard Jack Dixon Pat Howard Tyler Morgan Adam Warren
Vleuels Ashton Hewitt Adam Hughes
Heelagters Mallam Amos Zane Kirchner Carl Meyer
Eksterne skakel Newport Gwent Dragons Amptelike werf Dragged Up Nie-amptelike aanhangersforum
Verwysings
Kategorie:Rugby in Wallis Kategorie:Verenigde Rugbykampioenskapspanne