duimnael|links|Mannetjie, Baringomeer, Kenia Jacksonse neushoringvoël (Tockus jacksoni) is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie. Dit word slegs in Noord- en Wes-Kenia en Noordoos-Uganda aangetref. Behalwe vir digte wit kolletjies, is dit moontlik 'n subspesie van Von der Deckense neushoringvoël.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Neushoringvoëls