KuratietUniversities Space Research Association is 'n mineraal wat vernoem is na dr. Gero Kurat (1938–2009), 'n meteorietnavorser en kurator van die Meteoriet-versameling by die Weense Natuurhistoriese Museum, is in 2014 erken as 'n nuwe mineraal deur die Kommissie oor Nuwe Minerale, Nomenklatuur en Klassifikasie in 2014 vanaf 'n klein meteorietmonster.
Kuratiet is 'n ino-silikaat met 'n chemiese formule Ca2(Fe2+5Ti)O2[Si4Al2O18], met 'n trikliniese kristalstelsel, en 'n pinakoïdale kristalklas.
Sien ook Silikaatminerale Ino-silikate Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal Meteoriet
Verwysings
Eksterne skakels Mineralienatlas Kuratite: New Mineral Discovered in Meteorite
Kategorie:Geologie Kategorie:Ino-silikate Kategorie:Minerale Kategorie:Silikaatminerale