Ottreliet is 'n tipe chloritoïed. Die empiriese formule is (Mn,Fe,Mg)2Al4Si2O10(OH)4.Ottrelite: mindat.orgOttrelite: webmineral.com Dit is 'n neso-silikaat, (vanaf die Grieks νῆσος nēsos, eiland), is waar geïsoleerde -tetraëdra deur interstituele katione verbind word. Met ander woorde, die tetraëdra is glad nie direk aan mekaar verbind nie, maar al vier bene van die −tetraëder word deur middel van katione met ander [SiO4]4− tetraëdra verbind.
Sien ook Silikaatminerale Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal
Verwysings
Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale Kategorie:Silikaatminerale