Fabianiet is 'n boraatmineraal met die chemiese formule CaB3O5(OH). Dit is kleurloos met 'n wit streep, en die kristalle is monoklinies prismaties. Dit is deursigtig en fluoreserend, met 'n glasagtige glans. Dit is nie radioaktief nie. Fabianiet het 'n hardheid van 6 op die Mohs-skaal, en is vernoem na Hans-Joachim Fabian, 'n Duitse geoloog.

Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal

Verwysings Webmineral Entry Mineral Handbook

Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale