Arcade Fire is 'n Amerikaans-Kanadese indie-rockgroep uit Montreal, Quebec wat uit Win Butler en sy vrou Régine Chassagne, Win se jonger broer William Butler, Richard Perry, Tim Kingsbury en Jeremy Gara bestaan. Die groep se huidige line-up sluit tydens konserttoere ook die vroeëre kernlid Sarah Neufeld, Tiwill Duprate en Stuart D. Bogie in.

Groeplede

Ateljeealbums Funeral (2004) Neon Bible (2007) The Suburbs (2010) Reflektor (2013) Everything Now (2017) We (2022) Pink Elephant (2025)

Kategorie:Kanadese musiekgroepe