Die Oostelike geelbekneushoringvoël (Tockus flavirostris), is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie wat in Oos-Afrika voorkom. Dit word aangetref in Djibouti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Somalië, Suid-Soedan, Tanzanië en Uganda. Dit lyk soortgelyk aan die Suidelike geelbekneushoringvoël, maar het swartkleurige vel rondom die oë, nie pienkerig nie.

Status Hierdie voël verskyn as "nie bedreig" op die IUBN-rooilys.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:IUBN Rooilys veilige spesies Kategorie:Neushoringvoëls