Dawsoniet is 'n mineraal met die formule . Dit is 'n laetemperatuur-hidrotermale mineraal.
Kristalstruktuur Aluminium het 'n oktaëdriese koördinasie van vier hidroksied-ione (op 1,86 A) en twee suurstofatome (op 1,95 A). Natrium het vier suurstomatome (op 2,47 A) en twee hidrosied-ione (op 2,39 A). Daar is taamlik kort afstande tussen die waterstofatome van hidroksied-ione en die suurstofatome van die plat driehoekige karbonaat-ione.
Verwysings
Kategorie:Minerale Kategorie:Karbonaat- en nitraatminerale