Moseline Daniels (gebore 1 Februarie 1990) is 'n Suid-Afrikaanse voormalige krieketspeler wat sedert haar debuut in 2010 in agt EDI- en 16 T20I-wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het. Sy het onder meer tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 2017, asook die T20I-vrouewêreldbekertoernooie in 2014, 2016 en 2018 vir Suid-Afrika gespeel.

Verwysings

Eksterne skakels Moseline Daniels by ESPNcricinfo

Kategorie:Suid-Afrikaanse vrouekrieketspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense