Andrie Steyn (gebore 23 November 1996) is 'n Suid-Afrikaanse voormalige internasionale krieketspeler wat reeds 20 EDI- en vyf T20I-wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het. Sy het onder meer tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 2017 vir Suid-Afrika gespeel.

Verwysings

Eksterne skakels Andrie Steyn by ESPNcricinfo

Kategorie:Suid-Afrikaanse vrouekrieketspelers Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985