Raisibe Ntozakhe (gebore 29 November 1996) is 'n Suid-Afrikaanse voormalige krieketspeler wat reeds in vyf EDI-wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het. Sy het onder meer tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 2017 vir Suid-Afrika gespeel.

Verwysings

Eksterne skakels Raisibe Ntozakhe by ESPNcricinfo

Kategorie:Suid-Afrikaanse vrouekrieketspelers Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense