Michael Cope (1952-) is 'n Suid-Afrikaanse digter, skrywer, ontwerper en goudsmid. Sy romans is Spiral of Fire en Goldin: A Tale, en sy digbundels sluit in Scenes and Visions en Ghaap, Sonnets from the Northern Cape. Hy is die seun van die gesiene skrywer Jack Cope.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Sy werk beskryf meestal mense, hul stories en omgewingsbeelde.

Werke Romans: Spiral of Fire, 1986 Goldin: A Tale, 2005

Digbundels: Scenes and Visions, 1990 Birds of Different Feather, 1992 Crossing the Desert, 1993 Back View, 1996 Ghaap, Sonnets from the Northern Cape, 2005

Memoires: Intricacy: A Meditational Memory, 2005 (oor sy familie, veral sy kunssinnige ma)

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers Kategorie:Suid-Afrikaanse digters Kategorie:Geboortes in 1952