Bunseniet is 'n mineraal met formule NiO. Dit is genoem na Robert Wilhelm Eberhard Bunsen (1811 - 1899).

In Suid-Afrika word dit in die Bon Accord-nikkelafsetting by Barberton (Mpumalanga) en in die Morokweng-krater naby Vryburg in Noordwes aangetref.

Verwysings

Kategorie:Minerale Kategorie:Oksiedminerale