Bonaccordiet is 'n seldsame nikkelhoudende mineraal met formule . Dit word in sy tipeligging, die Bon Accord-nikkelafsetting naby Barberton in Mpumalanga, aangetref.

Dit is die nikkelweergawe van ludwigiet waarin amper alle magnesium deur nikkel vervang is. Die Fe-weergawe word vonseniet genoem.

Verwysings

Kategorie:Minerale Kategorie:Boraatminerale