duimnael|links|Groen en rooibruin vlekke op 'n kalksteenbasis, wat elk ooreenstem met die oksiede/hidroksiede van Fe en Fe. duimnael|regs|Elektrochemies-geöksideerde yster, ook bekend as roes. duimnael|regs|Die rooi kleur van Kalaharisand is weens 'n lagie ysteroksied op die kwartskorrels 'n Ysteroksied is 'n chemiese verbinding van yster met suurstof met algemene formule .
Daar is verskillende ysteroksiede omdat hierdie element dikwels in twee oksidasietoestande (II en III) optree. Die belangrikste ysteroksiede is:
Yster(II)oksied FeO Yster(III)oksied Yster(II/III)oksied
Ysteroksiede speel 'n belangrike rol in die geochemie en in die navorsing van paleomagnetisme. Daar is heelparty minerale wat ysteroksiede is, bv.: FeO: wüstiet : hematiet, maghemiet : magnetiet
Sien ook Roes
Kategorie:Anorganiese verbindings oksied